Cart
Free Shipping in the UK
Proud to be B-Corp

Hoerkind Herman Lategan

Hoerkind By Herman Lategan

Hoerkind by Herman Lategan


£12.69
New RRP £14.99
Condition - New
Only 2 left

Summary

Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ? hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ? skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ? jaar kinderhuis toe. Om soos ? weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste.

Hoerkind Summary

Hoerkind: Die Memoires Van n Randeier by Herman Lategan

Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir jaar kinderhuis toe. Om soos weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op straat agtervolg. Hy keer terug na Suid-Afrika waar hy op die strate beland. Later gaan hy na verskeie rehabilitasiesentrums vir alkohol- en dwelmafhanklikheid. Een aand word hy gyselaar gehou en met mes gesteek. Hy verloor byna sy been na motorongeluk tydens besoek aan die oudrugbyspeler Mannetjies Roux se plaas. Later vind hy n veilige hawe wanneer sy pad met die van Graham Sonnenberg kruis. Hy maak opgang as joernalis wat na die verste uithoeke van die wereld reis. Hoerkind is n aangrypende relaas oor verlies en oorwinning.

About Herman Lategan

Herman Lategan is n bekroonde joernalis en skrywer van Groenpunt. Oor die jare skryf hy vir oor die 50 tydskrifte, koerante en webblaaie, onder meer Vogue Entertaining + Travel, Time Out, House and Leisure, Cape Style, Mail & Guardian en Vrye Weekblad. Sy Rapport-rubrieke is in twee bundels byeengebring. Aantal gedigte en kortverhale het al verskyn. Hy het ook vir e.tv gewerk en vryskut-insetsels vir etlike radiostasies soos FMR en Cape Talk gelewer.

Additional information

NGR9781776093380
9781776093380
1776093380
Hoerkind: Die Memoires Van n Randeier by Herman Lategan
New
Paperback
Penguin Random House South Africa
2022-07-01
248
N/A
Book picture is for illustrative purposes only, actual binding, cover or edition may vary.
This is a new book - be the first to read this copy. With untouched pages and a perfect binding, your brand new copy is ready to be opened for the first time

Customer Reviews - Hoerkind