Cart
Free US shipping over $10
Proud to be B-Corp

Hoe verklaar jy dit? II Danny Fourie

Hoe verklaar jy dit? II By Danny Fourie

Hoe verklaar jy dit? II by Danny Fourie


$10.00
Condition - Very Good
Out of stock

Summary

Na die ongelooflike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wereld verder te bevredig nie. In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer 'n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers.

Hoe verklaar jy dit? II Summary

Hoe verklaar jy dit? II by Danny Fourie

Na die ongeloo ike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die we reld verder te bevredig nie. In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer 'n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die we reld om ons minder vreemd te maak. Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oe nskynlike voordeel daarin nie. Is dit werklik nodig om te weet wat 'n Jerusalem-kriek of 'n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom 'n mens se oe traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe verklaar jy dit? #2 jou nog meer fassineer.

Hoe verklaar jy dit? II Reviews

Iewers wag iets ongeloofliks om kenbaar te word. - Carl Sagan (1934-1996)

Additional information

GOR013800579
9781776092031
1776092031
Hoe verklaar jy dit? II by Danny Fourie
Used - Very Good
Paperback
Penguin Random House South Africa
2017-09-01
200
N/A
Book picture is for illustrative purposes only, actual binding, cover or edition may vary.
This is a used book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us

Customer Reviews - Hoe verklaar jy dit? II